Soos ons oor die afgelope tyd in die nuus gehoor het, het die tropiese sikloon Freddy enorme skade en menseverlies in Malawi en Mosambiek veroorsaak. Malawi Net in Malawi alleen is alreeds by die 200 mense dood en president Lazarus Chakwera het op Dinsdag ‘n noodtoestand in die suidelike gedeelte van Malawi afgekondig waar […]
