Die afgelope Advent en Kersfees was David Attenborough ‘n gas aan ons huis. Ek het sy boek, A life on Our Planet, My Witness Statement and a Vision for the Future*, as verjaardaggeskenk ontvang. Wat ‘n fassinerende, ontstellende en hoopvolle boek is dit nie! Hy was 94 jaar oud toe hy dit geskryf het: sy […]
