Ds Cassolo (heel regs) en sy gesin ontvang ‘n paar hoenders as geskenk van die span van Worcester-Vallei omdat hulle op hul werf kon bly. “Vandat ons die Maandag by Songo aangekom het met almal se opgewondenheid en hulle wat ons inwag met verwelkomingsplakkate, soos ‘WELCOME SISTERS AND BROTHERS’, wat spesiaal vir ons gedruk […]
