All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Eerskomende Sondag is dr Kobus van Zyl (NG Kerk Reebok en ook betrokke by Suid-Soedan) die gasspreker by ‘n herlewingskonferensie ter herdenking aan die 1923 Malagas Herlewing 100 jaar gelede wat deur die Overberg versprei het. Lees meer oor die viering daarvan HIER. Bid asb vir leiding van die Heilige Gees met die voorbereiding asook […]

Met hierdie bydrae sluit ons die kort reeks oor ekoteoloë af. Ek het hiermee probeer om julle aan ‘n klein groepie ekoteoloë bloot te stel wat aan my help vorm het. Daar is nog baie ander. Dit is uiteraard onmoontlik om reg te laat geskied aan enige teoloog se werk in ‘n bydrae wat net […]

Ds Ab IJzerman en sy vrou, Trix   Op Sondagoggend 27 November om 10:00 is daar, na 25 jaar in diens van die VGKSA Khayelitsha, van Ab en Trix IJzerman afskeid geneem. Grootwordjare, studies en roeping Ab is in Heerde, Nederland gebore en het ook daar grootgeword. “My ouers was diep gelowige mense, maar hulle […]

Die volgende ekoteoloog wat ons in hierdie kort reeks bekendstel, is Steve de Gruchy (1961 – 2010). Hy behaal ‘n Meestersgraad in Godsdiensstudies aan die Universiteit van Kaapstad en ontvang sy DTh  aan die Universiteit van Wes-Kaapland in 1992. In 2008 word hy aangestel as voltydse professor en word hy ook die hoof van die […]