All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

V.l.n.r.: Daniël de Wet, Danie Möller en Clive Jacobs Op Woensdag 19 Oktober was dit die eerste keer na twee jaar (as gevolg van COVID-beperkinge is 2021 en 2022 oorgeslaan) dat die jaarlikse Waarderingstee vir ons oud-sendelinge aangebied kon word. Daar was ‘n lekker groot groep by die NG Kerk Strand-Noord byeen. Die verrigtinge is […]

V.l.n.r. agter: Dr Gustav Claassen (NG Kerk SA), dr André Bartlett (NG Kerk SA), ds Willem-Henri den Hartog (GZB – Nederland), ds Thijs Blok (Justo Mwale University Lusaka – Zambië), dr Luka Ariko (RCEA – Kenia), dr Daniël de Wet (Getuienisaksie – Kaapstreek), ds Juppi Steurer (Verteenwoordiger van Vennote in Getuienis NG Kerk Vrystaat). Middelste […]

Verlang jy na healing and wholeness vir hierdie wêreld? Dan sal die eko-teoloog, Ilia Delio, se teologie en werk deur die Center for Christogenesis vir jou baie rede tot hoop gee. Haar teologie is deur en deur positiewe ekoteologie – diep geanker in die wetenskap én die teologie. Hier skryf ons eko-korrespondent, David Botha, oor […]

Van die NGK Strand-lidmate “Internasionale Kusskoonmaakdag was vanjaar ‘n wonderlike belewenis van samesyn tussen lidmate van ons NG Kerk Gordonsbaai, die jeug van die VGK Strand en ‘n paar 7’s-rugbyspelers wat ook sommer ingespring het om te help opruik!” So vertel Eric Brits van Gordonsbaai-gemeente, ouderling met opdrag Gebedsbediening. Hierdie bediening streef daarna dat alles […]