MCSA Bid vir Sendelinge Finaal
MCSA Bid vir Sendelinge Finaal
Dankie tog, net toe ons begin dink die rekenaar het niks gedoen om ons papierverbruik te verminder nie, omdat ons alle dokumente steeds in duplikaat moes druk en bewaar, het die groter toeganklikheid tot die internet dit tog reggekry. Deesdae ontvang ons rekeninge en notules op ons selfone en selfs ouditeure is bereid om te […]
Wie het gesê herwinning en alles wat daaruit voortvloei is stowwerig, vaal en vervelig? Moenie glo nie! Met elke nuwe plan wat jy prakseer om minder plastiek te gebruik en om artikels wat jy nodig het, te vervang met iets meer organies, vermeerder die sinapse in jou brein en word jy by die dag meer […]
Die 32ste RCZ Sinodesitting “Ek is baie hartlik ontvang deur die algemene sekretaris van ons susterskerk in Zimbabwe, die Reformed Church in Zimbabwe (RCZ),” vertel Daniël de Wet, taakspanbestuurder van Getuienisaksie se Ekumeniese Vennootskappe in Afrika. “Dit was vir my ‘n groot vreugde om te kon deel wees van die sinodesitting.” Daniël het vanaf 24 […]
Nege weke se huisafval. Die swart sak is al wat stortingsterrein toe gaan. Estelle Botha van Tulbagh gee hiermee meer wenke oor hoe ons ons liefde vir God en die aarde kan wys: Ons organiese afval is stadig, maar seker, besig om weer deel van die grond te word. Is dit nie net ‘n […]
Nie ‘n krieseltjie organiese materiaal hoef in jou kombuisdrom te beland nie Synde ek verlede week, by wyse van spreke, sommer by die kombuisdeur ingekom het, voel dit vir my asof ons mekaar al effens beter ken. Ek hoop dat jy opgewonde is oor die moontlikhede wat ‘n wurmplaas bied. Daar is oorgenoeg handleidings […]
Riaan (links) saam met die leraars. ‘n Mens kan op hulle gesigte sien dat hulle dankbaar is vir die opleiding! Riaan Terblanche, koördineerder en opleidingsorganiseerder van Veritas College in Mosambiek, het van 12 tot 18 Augustus 21 leraars van ons susterskerk in Mosambiek, die Igreja Reformada em Moçambique (IRM), as fasiliteerders van Veritas College […]
Die kerk vier elke jaar wêreldwyd die Seisoen van Skepping. Dit is ’n ekumeniese beweging wat vanaf 1 September tot 4 Oktober plaasvind. In hierdie tyd kom gelowiges van regoor die wêreld bymekaar om God se wonderlike skepping te vier en word ons opnuut bewus van die gemeenskaplike ‘huis’ wat ons hier op aarde deel. […]
Ons volgende ekoteoloog is Susan Rakoczy wat vanjaar se CLF Elise Tempelhoff-prys ontvang het. Nadat sy die prys ontvang het, het Rethie van Niekerk, predikant by Blouwaterbaai Familiekerk in Gqeberha, ‘n onderhoud met haar gevoer, waarvan die artikel in die Kerkbode van 12 Mei 2022 verskyn het. In hierdie bydrae gaan ek fokus op die […]
Doen asb aansoek vir die volgende pos: Adv_AdminCoord_Witness Adv_AdminKoord_Getuienis