Een van die Bothas se wurmplase David Botha, ons eko-korrespondent se vrou, Estelle, deel met ons praktiese idees oor haar en David se persoonlike reis met groener leef. So, kom reis saam! Sy deel graag vanaf vandag in die volgende weke ‘n paar wenke en idees en ontdekkings in die verband. Hier is haar eerste […]
