V.l.n.r.: Dr Kobus van Zyl, ds Angelo Geri en ouderling Daniel Lopwa op ‘n rugsak-uitreik in die Imotong berge in die ooste van Suid-Soedan. Dis die area in Suid-Soedan waar die evangelie nog die minste gehoor is. Verlede week het ons met julle dr Kobus van Zyl en sy vrou, Liezel, se ervaring van […]
