All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

“Ek het vier maande gelede vir die eerste keer ma geword; iets waarop niks jou kan voorberei nie, ” vertel Marizanne Pfeil-Wessels, lid van ons Groenspan en predikant van die NG Kerk De Aar. “Vroue voel maklik hulle misluk in hul poging om ekologies volhoubaar hul baba groot te maak. Hulle probeer deur ‘n all […]

Beplan ’n meer eko-vriendelike klerekas. Augustus is Vrouemaand en bied aan ons as vroue ’n gulde geleentheid om ’n lewensveranderende impak op ons samelewing en veral ons huishoudings te maak. As navolgers van Christus is dit belangrik om oral waar moontlik die gesindheid van ’n eko-vriendelike lewenswyse prakties uit te leef. As vroue is ons […]

Deur ds Dewald Hoffmann Taakspanbestuurder: Ekologie OORDENKING Die meeste van ons het die afgelope paar dae oor die ongunstige weer gepraat. Maar, Julie is eintlik bekend daarvoor dat ons nadink oor ons plastiekvoetspoor. Die inisiatief, genaamd Plastiekvrye Julie, is ’n jaarlikse geleentheid waar ons nadink oor ons gebruik van enkelgebruik plastiek in ons daaglikse lewens. […]

V.l.n.r.: Dr Katani Mwale (aktuarius van die CCAP Nkhoma Sinode), dr Daniël de Wet (Getuienisaksie), ds en mev Mseche, eerste predikantspaar van die Kaapstad CCAP-gemeente by Nomzamo in die Strand, ds Edward Masona Kaluluma Tembo (moderator van die CCAP Nkhoma Sinode) en ds Jaleck Kachipanda (vise-algemene sekretaris van die CCAP Nkhoma Sinode) ________________________________   Daar […]