Dr Martin Barnard (regs) van die NG Kerk Vishoek by die sendelinge wat hulle as gemeente ondersteun, asook van hul oud-sendelinge wat teenwoordig was. Deur Mariëtte Odendaal Tydens die naweek van 5 tot 7 April het die NG Kerk Vishoek-gemeente hul jaarlikse Geloofsoffernaweek aangebied. Vanjaar was dit egter ‘n besondere vieringsgeleentheid waarheen al hul […]
