All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Kerkleiers uit die Wes-Kaap wat onlangs op besoek was aan ons susterskerke in Zimbabwe. Hier staan hulle voor die kerkgebou op die sendingstasie, Morgenster. V.l.n.r.: ds Marinus Theron, ds Stephen Pedro, dr Daniël de Wet en ds Hendry Tromp. “… die treffendste ervaring vir my [was] die inspirasie van ‘n sendeling wat sy roeping getrou […]

“… hy het geglo dat die Here vir hom die NG Sendingkerk as platform gee waarbinne hy sy getuienis kan lewer. Hy het dus gekies om binne die NG Sendingkerk te bly en het dit as die ruimte beskou waar die eenheidsband en die lewe van die kerk in Christus so geleef kan word dat […]

Die span van die VGK Makhathini wat onlangs hier in die Wes-Kaap op besoek was. V.l.n.r.: Bonginkosi Mthembu, Lucky Kunene, Louwrens van der Westhuizen en Themba Mahlangu _______________________________ Mariëtte Odendaal “Dit was ‘n ontsettende geseënde toer!” So vertel ds Louwrens van der Westhuizen, predikant van die VGK Makhathini-gemeente in KwaZulu-Natal wat vanaf 12 tot 19 […]

In die film Lion King verduidelik Mufasa aan sy seun Simba hoe die wêreld werk deur die volgende te sê: “Everything you see exists together, in a delicate balance”.  Dit is natuurlik hoe die algemene publiek ook na die natuur en ons eie lewe kyk – alles is in ’n fyn balans wat mooi gebalanseer […]

V.l.n.r.: Manqoba Mvelase, ds Samuel Zuma en Khanyisane Mbatha tydens hul onlangse besoek aan die Wes-Kaap.   “My droom vir die kerk, veral ten opsigte van vennootskappe, is dat ons sal besef dat ‘n vennootskap vir ewig hou en nooit ophou nie.” Ds Braam Coetzee Bredasdorpgemeente van die NGK en VGK ________________________________________________   Vennootskappe is […]

Fltr (back row): Rev. Conroy Terblanche, Rev. Fabian Kotzé, Rev. Jacques Jacobs, Rev. Wilden Hector, Rev. Farren Cloete, Rev. Kyle Mendoor, and Rev. Clive Jacobs (co-facilitator). Fltr (front): Rev. Pedro Oktober, Rev. Stephen Pedro (facilitator), and Rev. Sampie Snyders.   Ten ministers of the presbyteries of Amandelboom, Clanwilliam, and Steinkopf gathered around the theme, The […]