Nuus

In ons kort reeks oor ekoteoloë fokus ons hierdie slag op die ekofeminis, Sallie McFague. Sy is gebore op 25 Mei 1933 in Quincy in die deelstaat Massachusetts, Amerika. Sy begin haar akademiese loopbaan met ‘n BA in Engelse Letterkunde en voltooi haar PhD aan die bekende Yale Teologiese Skool in New Haven, Connecticut.  Sy […]

Met die afsterwe van prof Klaus Nürenberger op 27 Junie vanjaar het hierdie bydrae ook ‘n  groet– en dankwoord geword. Ek het die laaste paar weke aan hierdie bydrae gewerk en kon skryf asof hy steeds met ons is. Nou moet ek baie van die “is”-woorde in “was” verander. Sy lewe en werk (wat sy […]

Tydens somer is ons vol energie en het ons moed om heerlik kos te maak en te eksperimenteer. As die winter kom, wil ons egter so vinnig moontlik warm kos kry om weer terug onder die komberse in te klim. Dit is gewoonlik tydens winter wat ons dan die meeste wegneemetes of reeds gaargemaakte kos […]

Agter v.l.n.r.: Ds S. Madanire (onder-algemene sekretaris), ds Tafadzwa Masimba (algemene sekretaris), mnr P. Mhizha (rekenmeester), ds Conroy Terblance (VGK Concordia), dr E. Baloyi. Voor v.l.n.r.: dr Chistopher Munikwa (assessor), dr Daniël de Wet (Afrika Ekumene), me R. Hwaire (hulpskriba) en ds I. Pandasvika (moderator)   Op Woensdag 18 Mei het Daniël de Wet, taakspanbestuurder […]