Gemeenteleiers vergader by Jozini Vanaf 30 Maart tot 3 April was Daniël de Wet, bestuurder van ons Taakspan Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, op besoek aan die VGK Makhathini in die heel noordelikste gedeelte van KwaZulu-Natal. “Die doel van die besoek was om soveel as moontlik van die bedieningsleiers te kon ontmoet en om met die […]
