V.l.n.r.: ds Samuel Korir, sendingsekretaris van die RCEA, Kobus en Lizel van Zyl en dr Ariko Ekitala, algemene sekretaris van die RCEA Sedert dr Kobus van Zyl en sy vrou, Liezl, terug is uit Kenia en Suid-Soedan na sy jaarlikse besoek daar in Maart, is Kobus Sondag vir Sondag in gemeentes besig met terugvoer […]
