Daniël de Wet en ds Liberty Matabire, Jeugdirekteur van die RCZ Daniël de Wet Getuienisaksie se taakspanbestuurder van Ekumeniese Vennootskappe in Afrika het verlede week ‘n ontmoeting met ds Liberty Matabire, Jeugdirekteur van die Reformed Church in Zimbabwe (RCZ) in Kaapstad gehad. Daar gaan weer, soos ‘n paar jaar gelede, van KiX (Kinders in […]
