Nuus

Wêreld Motorvrye Dag wat op 22 September gevier word, moedig ons aan om ons motors minder te gebruik. Dit hou baie voordele in, soos dat die lug minder besoedel word en dat ons kan stap en fietsry in ‘n gesonder omgewing.  Waarom is dit so belangrik en watter wenke kan jy volg om jou motor […]

Lees gerus die jongste nuusbrief van Carel en Annetjie le Roux oor die sendingwerk wat hulle in Madagaskar ondersteun. Hierin vertel hulle meer van: Die jongste nuus oor pastoor Jonoro ‘n Beplande besoek aan Madagaskar. Vergadering met Africa Inland Mission (AIM), Gordonsbaai-gemeente Lees gerus die volledige nuusbrief en sien die jongste foto’s HIER

As predikant het ek die groot voorreg om deel te kan wees van taakspanne wat die kerk laat help dink oor die samelewing en toekoms. Volgens my is een van die belangrikste taakspanne, die Groenspan. Ek het die groot voorreg om deel te kan wees van hierdie taakspan, maar om ook saam te dink oor […]

V.l.n.r.: Agter: Kobus Odendaal, Alwyn Francis, Deon Theron, George Pio. Voor: Margo Odendaal, ds. Juma en Christine Chanza   Kobus Odendaal, diensgroepbestuurder van Getuienisaksie, was vanaf Woensdag 18 tot Vrydag 20 Augustus na Zimbabwe. In hierdie tyd het hy die jaarlikse raadsvergadering van CAVA NBI bygewoon en ook ’n ontmoeting met die algemene skretaris van […]