All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Die IRM-leraars wat die Veritas-opleiding gedoen het Vanaf 18 tot 22 April het Riaan Terblanche (opleidingsorganiseerder van Veritas College in Mosambiek) saam met dr. Davidson Chifungo (opleidingsorganiseerder van Veritas College in Malawi) 44 leraars van ons susterskerk, die Igreja Reformada em Moçambique (IRM), Mphatso Sinode in Vila Ulónguè, Noordwes-Mosambiek opgelei. Getuienisaksie het hierdie opleidingsgeleentheid geborg. […]

Hierdie is die eerste van ‘n reeks bydraes oor ‘n seleksie van prominente ekoteoloë en hoe hulle ons help om te verstaan dat omgee vir die skepping (veral die aarde) deel is van die evangelie en daarom ook van ons geloofslewe. Die Groenspan help gemeentes en gelowiges met die WAT van ‘n  ekologies-sensitiewe lewe. Hulle […]

Is daar enige verband tussen die oorlog van Rusland in Oekraïne en ons ekologiese uitdagings? Absoluut! Om die waarheid te sê daar is ‘n direkte verband tussen alle oorloë en ons ekologiese uitdagings. Ek baseer hierdie oortuiging op dit wat Walter Brueggemann oor Miga 4:1-5 sê.* Ek fokus hier op wat hy spesifiek sê oor […]

Dr Kruger du Preez by dr Nico Mostert, uitvoerende direkteur van NetACT, tydens Du Preez se afskeidsdiens as kontrakleraar by die NG Kerk Gemeente Aandbloem in Bloemfontein   As jy tussen 2000 en 2014 in een van HEFSIBA ISC (Instituto Superior Cristão – Instituut vir Christelike Hoër Onderwys) in Vila Ulónguè, Noordwes-Mosambiek se klaskamers sou […]

As jy weer jou blikkie kekeretjies oopmaak, behou gerus daardie kosbare vloeistof en maak jou eie vegan-mayo:   Jy benodig: 1/4 koppie aquafaba (die vloeistof/pekel in ‘n blikkie gaar kekerertjies) 1/4 teelepel gemaalde mosterd 1/4 teelepel seesout 1, 1/2 tl appelasyn 1-3 tl bruinrysstroop (of stevia na smaak, rietsuiker of esdoringstroop)  ¾ tot 1 koppie […]

In die jongste nuusbrief uit Madagaskar word daar onder andere vertel van die Toliara Bybelskool waarby Carel en Annetjie le Roux die afgelope 12 jaar betrokke is. Dit het uitgebrei en pastoor Jonoro het ‘n 6 maande opleidingsprogram vir inheemse sendelinge begin. Hulle is reeds in hulle vyfde week. Lees daaroor HIER en ontmoet sommer […]