Nuus

Ek hurk by die waterbak wat ons tussen die rose vir die voëls gesit het om dit skoon te maak. Ek voel hoe die irritasie in my opstoot: “Verdomde tarentale! Kan hulle nie op ‘n ander plek gaan skrop nie? Waarom moet hulle nou juis die molm wat ek om die rose gegooi het kom […]

Ons ekologiese krisis(se) is onder andere te wyte aan ons as mense se beheptheid met heerskappy, konings, krone en trone; ironies genoeg sing Christene meesal voor in hierdie koor. Jesus Christus se koningskap speel in die Bybel en dwarsdeur die kerklike jaar ‘n baie groot rol. Gedurende Koninkrykstyd vier Christene elke jaar die koningskap van […]

V.l.n.r.: Daniël de Wet, Hannes Theron, prof. Nathan Chiroma (Pan-African Christian University Nairobi, Kenia en ondervoorsitter van NetACT), prof. Sunday Agang (ECWA Theological Seminary, Jos, Nigerië en voorsitter van NetACT) en Nico Mostert   Daniël de Wet, die VGK Streeksinode Kaapland en NG Kerk Wes-Kaapland se taakspanbestuurder van Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, Nico Mostert, Vrystaat […]

Die VGK finalejaar-teologiestudente met taakspanbestuurders Wat doen jy as jy as predikant in ‘n gemeente instap en binne enkele maande oorweldig begin voel deur al die uitdagings van jou gemeente en breër gemeenskap? Jy wens dalk daar was iemand wat jou kan leiding gee, bystaan en raad gee. Van sinodale kant af word daar gepoog […]